BEL ONS: 012 644 4300

Boufonds

Dinsdag | 23 Maart | 2021 Sol-Tech se kampustoer: Kom kyk hoe jy die toekoms help bou

Winston Churchill het dit so mooi beskryf toe hy gesê het ons gee vorm aan ons geboue, daarna vorm hulle ons. Die nuwe Sol-Tech-kampus word nie verniet beskryf as ʼn lewende monument nie. Dit gaan vir jare nog deel wees van die mense wat maand na maand hul bydraes aan  … Lees meer

Dinsdag | 16 Maart | 2021 5 Maniere hoe die Boufonds die toekoms bou met jou bydraes

Die Boufonds is tot stand gebring omdat Solidariteit glo dat kennis die beste manier is om sy lede in die nuwe, onsekere ekonomie te beskerm. Die Boufonds het juis ten doel om na die behoefte van die fonds se mense en die toekoms om te sien. Solidariteit fokus op die  … Lees meer

Maandag | 16 November | 2020 Nuwe Sol-Tech kampus 'n monument van hoop vir jongmense

Die vaardighede en ontwikkeling van ambagslui staan sentraal tot die ontwikkeling van feitlik  alle lande ter wêreld. Suid-Afrika is geen uitsondering nie – ambagte het ʼn spesifieke rol in die vooruitgang van ons land se mense gespeel en die geskiedenisboeke is vol van die vakmanskap van ambagslui wat vormend tot  … Lees meer

Dinsdag | 03 November | 2020 Só bring ons 'n vernuwing in Afrikaanse universiteitswese

Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit sedert 2010 al begin dink, droom en bou aan die idee van Akademia – om ʼn onafhanklike akademiese tuiste vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe daar te stel. Ná twee jaar se beplanning en ontwikkeling ontvang dié instelling  … Lees meer

Donderdag | 08 Oktober | 2020 Opleiding, die hart van die Solidariteit Werkherstelprogram

’n Omvattende opleidingsaanbod wat strek van skool, vaardigheidsopleiding, beroepsopleiding, universiteitsopleiding tot by voortgesette leer gaan die hart van die Solidariteit Werkherstelprogram wees. “Ons moet ons uit die Covid-19-krisis werk en leer. Volhoubare werk sonder kennis is egter nie moontlik nie. Indien ons in die kennisrewolusie op die voorpunt van werk  … Lees meer

Donderdag | 23 Julie | 2020 Hof bekragtig bevordering van privaat moedertaalonderrig

Die Solidariteit Beweging sal nou selfs vinniger aan opvoedkundige instellings met Afrikaans as voertaal bou. Afgesien van kritiek vanaf die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het die Konstitusionele Hof ’n beroep op die gemeenskap gedoen om self private onderriginstellings ter bevordering van Afrikaans en ander inheemse tale te  … Lees meer

Vrydag | 17 Julie | 2020 ’n Kampus word gebou danksy jou steun!

Dit is met groot opgewondenheid dat Solidariteit aankondig dat die nasionale inperking nie gaan verhoed dat die Sol-Tech Beroepsopleidingskollege se nuwe kampus in 2021 sy deure sal oopmaak nie. Bouwerk is weer in die tweede week van Junie hervat en volgens die besturende direkteur van Sol-Tech, Paul van Deventer, is  … Lees meer

Maandag | 08 Junie | 2020 10 Dinge wat jy moet weet van Akademia se Centurion-kampus

Deur Dr. Dirk Hermann Akademia het hierdie week aangekondig dat daar ’n nuwe voltydse kampusmodel in 2021 (dis sommer volgende jaar) vir eerstejaars by ’n pragtige nuwe kampus geloods gaan word. Ek wil 10 kort opmerkings daaroor maak. Dit is ’n geskiedkundige gebeurtenis. Waar ander universiteite Afrikaans uitfaseer brei Akademia  … Lees meer

Woensdag | 30 Augustus | 2017 Jy kan ’n verskil maak – #BouSaam

Deur dr. Dirk Hermann Tydens die vakbond Solidariteit se jaarlikse kongres vanjaar het ons drie dinge bekendgestel: ons nuwe handelmerk, ons nuwe webtuiste en die #BouSaam-veldtog. Dis vir my ’n voorreg om jou meer te vertel oor #BouSaam. Dit is 2017 en Solidariteit wil nóg bou, iets groter as ooit  … Lees meer

Woensdag | 30 Augustus | 2017 Akademia open studiesentrum in Port Elizabeth

Akademia brei in 2018 na die Oos-Kaap uit, wanneer ʼn studiesentrum in Port Elizabeth sy deure vir voornemende studente oopgooi. Aansoeke vir studies in 2018 by dié sentrum kan nou gedoen word. Paul Vogel, Akademia se operasionele bestuurder, verduidelik dat die studiesentrum op die terrein van Akademia se vennoot, die  … Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close