BEL ONS: 012 644 4300

Gildes

Maandag | 11 Februarie | 2019 Staatsrede: Bevestiging van NGV, slegte nuus vir Suid-Afrika

Solidariteit se Beroepgilde vir Gesondheidspraktisyns het vandag hul geweldige kommer uitgespreek oor president Ramaphosa se stelling dat die NGV-wetsontwerp binnekort voor die parlement sal dien vir promulgasie. Dit volg nadat ʼn weergawe van die wetsontwerp einde laasjaar deur die kabinet afgekeur is weens verskeie gebreke. Dit het ook hewige kritiek  … Lees meer

Donderdag | 27 September | 2018 Solidariteit se gilde vir Kantoorpraktisyns bekendgestel

Deur Mia Slabbert Die vakbond Solidariteit het die week sy Beroepsgilde vir Kantoorpraktisyns bekendgestel. Dié gilde is daarop gemik om administratiewe beamptes vanuit verskeie rigtings op te lei en te verseker dat hulle behoorlik toegerus is om die uitdagings wat die werkplek bied, kaf te draf. Die gilde is deel  … Lees meer

Dinsdag | 01 Augustus | 2017 Dokter staan by tydens kankerstryd

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om die gesondheidspraktisyns wat werklik ʼn besturing op hul pad was, te nomineer. Volgens Esmé Eloff was dr. Stabiel* een só ʼn dokter. “Met die diagnose van my oorlede man se nierkanker in 2012 het dr. Stabiel die pad saam  … Lees meer

Vrydag | 28 Julie | 2017 Kinders is haar nommer een passie

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder moeilike omstandighede steeds ʼn verskil in Suid-Afrika maak, te help identifiseer. Die doel van die nominasieproses was om uit die mond van Suid-Afrikaanse gemeenskappe, spreekwoordelike Gesondheidsamaritane te identifiseer – dit is praktisyns wat die ekstra  … Lees meer

Donderdag | 27 Julie | 2017 Selfs in 'n klein dorpie is daar juwele te vind

Glo dit of nie, maar daar is vandag steeds klein dorpies wat nie inwonende dokters het nie. Delportshoop in die Noord-Kaap (deel van die Frances Baard streeksmunisipaliteit) is een van hierdie dorpies. In 2011 het daar net oor die 10 300 mense in dié dorp gewoon, maar wanneer daar dringend mediese  … Lees meer

Dinsdag | 25 Julie | 2017 Gesondheidsamaritaan loop die ekstra myl

Dr. Ekstra Myl word beskryf as ’n man wie spesiaal deur God gekies is om Caroline Cant se ma se lewe te red. Dr. Myl is genomineer vir die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns se Gesondheidsamaritaan-toekenning. Die doel van hierdie toekenning is om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder moeilike omstandighede steeds ʼn  … Lees meer

Dinsdag | 25 Julie | 2017 ’n Dokter en sy pasiënt-familie

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns wat onder moeilike omstandighede steeds ʼn verskil in Suid-Afrika maak, te help identifiseer. Die doel van die nominasieproses was om uit die mond van Suid-Afrikaanse gemeenskappe, spreekwoordelike Gesondheidsamaritane te identifiseer – dit is praktisyns wat die ekstra  … Lees meer

Dinsdag | 25 Julie | 2017 Solank daar lewe is, is daar hoop

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder moeilike omstandighede steeds ʼn verskil in Suid-Afrika maak, te help identifiseer. Ván die mense wat as gesondheidsamaritane genomineer is se stories is reeds met lesers gedeel, maar een van die gevierde Samaritane wie se storie  … Lees meer

Dinsdag | 25 Julie | 2017 Mediese samaritaan, diensbaar in haar gemeenskap

Alisha de Lange het vir die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns se Gesondheidsamaritaan-toekennings vir 2017 erkenning gegee aan iemand wat sy as ons eie Moeder Teresa beskryf. Ten spyte van haar eie hartseer ploeg dié mediese dokter terug in die gemeenskap deurdat sy haar passie en kennis in die mediese veld  … Lees meer

Dinsdag | 25 Julie | 2017 Híérdie tandarts laat jongmense tande slyp vir die beroep

Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangsgevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder moeilike omstandighede steeds ʼn verskil in Suid-Afrika maak, te help identifiseer. Die doel van die nominasieproses was om uit die mond van Suid-Afrikaanse gemeenskappe, spreekwoordelike Gesondheidsamaritane te identifiseer. Praktisyns wat die ekstra myl vir hul pasiënte  … Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close