BEL ONS: 012 644 4300

Mediaverklarings

Vrydag | 19 Junie | 2020 Vonnisoplegging van skuldige SAPD-lede uitgestel

Die vonnisoplegging van twee SAPD-lede wat hul kollega vals beskuldig het dat sy die k-woord gebruik het, is uitgestel tot 31 Julie.   Twee adjudant-offisiere van die SAPD, Sedisa Tikoe en Chris Mphana, is deur die Noordwes-streekhof in Stilfontein aan verskeie kriminele klagte skuldig bevind, insluitende crimen injuria, regsverydeling, meineed  … Lees meer

Donderdag | 18 Junie | 2020 Uitspraak voorbehou in Maimane se saak om skole te sluit

Solidariteit is tot die verrigtinge gevoeg waarin die voormalige leier van die DA en leier van die One SA Movement, Mmusi Maimane, die hof vra dat die 23 000 skole in Suid-Afrika weer moet sluit.   Maimane eis verder dat die land van ʼn vlak 3-inperking weer na ʼn vlak  … Lees meer

Donderdag | 18 Junie | 2020 SAPD-lede beskuldig kollega vals van k-woord: vonnis Vrydag

Moontlike tronkstraf staar twee lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Vrydag 19 Junie in die gesig nadat hulle ’n kollega valslik beskuldig het dat sy die k-woord gebruik het.   Twee adjudant-offisiere van die SAPD, Sedisa Tikoe en Chris Mphana, is deur die Noordwes-streekhof in Stilfontein aan verskeie kriminele klagte  … Lees meer

Vrydag | 12 Junie | 2020 Solidariteit bekommerd oor Netcare diensvoorwaardes aanpas

Solidariteit het met skok en kommer gereageer op die skielike aankondiging wat hy vandag vanaf die Netcare- privaat hospitaalgroep ontvang het. In die skrywe het die groep aangedui dat hy van plan is om met ʼn afleggingsproses by die primêresorgafdeling, Medicross, te begin wat onder meer die diensvoorwaardes van nagenoeg  … Lees meer

Donderdag | 11 Junie | 2020 Solidariteit wil verlies van poste by skole help keer

Solidariteit gaan met ’n groot veldtog begin om te keer dat personeel in onderwys- en ander poste, wat deur skoolbeheerliggame aangestel is, hul werk verloor. Duisende poste word deur die Covid-19-krisis bedreig.   Volgens Solidariteit kan tot 20 000 van die ongeveer 27 000 beheerliggaam-aanstellings se diensvoorwaardes en salarisse geraak word.  … Lees meer

Woensdag | 10 Junie | 2020 Solidariteit en AfriForum nader appèlhof oor ras-kriterium

Solidariteit en AfriForum gaan na die appèlhof in Bloemfontein petisioneer om hul saak teen die departement van toerisme se ras-kriterium vir hulp aan te hoor. Dit volg na die Noord-Gautengse hooggeregshof nie verlof tot appèl toegestaan het nie.   Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit is dit uiters teleurstellend  … Lees meer

Woensdag | 10 Junie | 2020 Skole bly oop sê hof

Skole kan oop bly. Dit volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof die Educators’ Union of South Africa (EUSA) se aansoek dat die skole moet sluit, van die hand gewys het. Solidariteit het tot die regsgeding toegetree en geargumenteer dat skole wat aan gesondheidsvereistes kan voldoen oop moet bly. Solidariteit het die  … Lees meer

Dinsdag | 09 Junie | 2020 Duisende poste by LNR, so ook voedselsekerheid, in gedrang

Solidariteit het vandag bekendgemaak dat hy in gesprek is met die Landbounavorsingsraad (LNR) oor dreigende afleggings wat ʼn direkte gevaar vir Suid-Afrika se voedselsekerheid kan inhou. Dit volg ná ʼn skrywe wat Solidariteit op 2 Junie van die organisasie ontvang het waarin aangedui word dat die LNR dit sterk oorweeg  … Lees meer

Maandag | 08 Junie | 2020 Solidariteit gaan hof toe oor kleuterskole

Solidariteit se Beroepsgilde vir Maatskaplike Werkers en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het hulle vandag tot die Pretoriase hooggeregshof gewend deur ’n dringende hofaansoek te loods om die minister van maatskaplike ontwikkeling en die minister van samewerkende regering te dwing om uitsluitsel te gee oor die opening van privaat kleuterskole en dagsorgsentrums.  … Lees meer

Maandag | 08 Junie | 2020 Solidariteit tree toe tot regstryd oor die opening van skole

Solidariteit tree toe tot die regsgeding wat die Educators’ Union of South Africa (EUSA) aanhangig gemaak het om die heropening van skole te stuit.   EUSA eis dat die besluit om skole te heropen, tersyde gestel moet word. Dit sal daartoe lei dat die sowat 24 000 openbare skole en die  … Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close