Deur Luisa van der Linde Suid-Afrikaners is vandeesweek gebombardeer met versoeke van vriende, familie en kennisse om WhatsApp uit te vee en eerder ander selfoontoepassings af te laai nadat dié boodskapdiens aangekondig het dat sy bepalings en voorwaardes gaan verander. Op eg Suid-Afrikaanse manier het grappies sommer dadelik die rondte … Lees meer
“Die tweede vlaag van die virus is vir ons almal kommerwekkend, maar skole het tot dusver baie goed gevaar om ʼn veilige omgewing vir beide onderwysers en leerlinge te bied,” verduidelik Hugo Vermeulen, hoof van Opleiding by die SOS. Daar was tot dusver bitter min voorvalle van Covid-19-verspreiding in skole. … Lees meer
Deur Reon Janse van Rensburg ʼn Trots Suid-Afrikaanse toestel, wat as OxERA (oxygen-efficient respiratory aid) bekendstaan, is ʼn suurstofdoeltreffende respiratoriese hulpmiddel wat nou in hospitale vir die behandeling van Covid-19-pasiënte gebruik word. Die toestel, wat suurstof aan pasiënte toedien en ook kan verhoed dat Covid-19-pasiënte se longe platval, bied groot … Lees meer
Deur Reon Janse van Rensburg Volgens die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (Nios) het daar sedert 5 Maart 2020 byna 500 gesondheidspersoneel aan Covid-19 gesterf. Nios het ook genoem dat daar sedert die begin van die pandemie 5 424 gesondheidspersoneel in hospitale opgeneem is waarvan 846 van die personeel in waakeenhede … Lees meer
Covid-19: Solidariteit se tienpuntplan vir ’n veilige werkplek Deur Reon Janse van Rensburg In 2020 het ons die jaar normaal en met die gewone tradisies afgeskop. Op die nuus was daar wel berigte van ʼn vreemde virus wat in China sy verskyning gemaak het, maar te midde van vele ander … Lees meer
Deur Reon Janse van Rensburg Volgens die Wêreldbank se Global Economic Prospects-verslag wat vroeër die maand gepubliseer is, word daar verwag dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in 2021 met 3,3% sal herstel en sal terugkeer na ʼn “bykans potensiële tempo” van 1,7% in 2022. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse ekonomie in … Lees meer
Deur Reon Janse van Rensburg Pres. Cyril Ramaphosa het op Maandag 11 Januarie 2021 aangekondig dat die land steeds op vlak 3 van die nasionale inperking sal bly en dat die regulasies wat op 28 Desember aangekondig is, verleng word. Ramaphosa het aangekondig dat enkele aanpassings egter aan vlak 3 … Lees meer
In ʼn jaar waar afleggings en verminderde salarisse amper die norm geword het, het Solidariteit daarin geslaag om namens sy lede hul werk en salarisse te verseker. Hierdie oorwinning was die gevolg van Solidariteit en sy lede wat saam standpunt ingeneem het en geweier het om aan die boelietaktiek van … Lees meer
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit “Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om ʼn gelofte aan Hom te doen dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons dié dag en datum elke jaar as ʼn dankdag soos ʼn … Lees meer
Solidariteit se Gesondheidsgilde gaan ʼn enorme rol in die fisieke welstand van die Solidariteit-gemeenskap tydens en ná die Covid-19-krisis speel. Die Werkherstelprogram het reeds ʼn stel werkbare planne daargestel om te verseker dat Solidariteit se gemeenskap toegang tot ʼn hoër vlak van mediese dienste sal geniet. Dit geld vir sowel … Lees meer