BEL ONS: 012 644 4300

Nuuskantoor

Sondag | 08 Maart | 2020 S-leer: Jou weg na die toekoms

Deur Melissa Peyper Daar is twee dinge in die lewe wat verseker is, en dit is dat tyd nie stil staan nie én dat alles mettertyd verander. Dit is wat ons tans ervaar soos wat ons in die era van die vierde industriële rewolusie in beweeg, en die werkplek soos  … Lees meer

Vrydag | 06 Maart | 2020 Motorbedryf: Watter motors word in Suid-Afrika vervaardig?

Deur Reon Janse van Rensburg   Volgens die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) dra die motorbedryf 6,8% by tot die land se bruto binnelandse produk (BBP) – 4,3% vervaardiging en 2,5% kleinhandel. In 2019 is ’n rekordgetal van 387 125 motors uit Suid-Afrika na ander lande uitgevoer (351 139 in  … Lees meer

Vrydag | 06 Maart | 2020 Die vaardigheidstekorte in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark

Deur Reon Janse van Rensburg  ManpowerGroup het die resultate van sy 13de jaarlikse talenttekort gepubliseer. ManpowerGroup se navorsing oor talenttekorte is die grootste globale menskapitaalopname van sy soort en wys wat die vaardigheidsgaping in Suid-Afrika dryf om Suid-Afrikaners te help om strategieë te vorm om die tekorte uit te wys.  … Lees meer

Vrydag | 06 Maart | 2020 Sakke propvol voordele vir Solidariteit-lede

Solidariteit-lidmaatskap is lankal nie meer net werksbeskerming nie. Om lid van Solidariteit te wees, is om deel te wees van ʼn gemeenskap van werknemers wat saam bou aan Suid-Afrika se ekonomie om ʼn beter toekoms vir die volgende geslag te skep. Met dié voordele dien en beskerm Solidariteit sy lede:  … Lees meer

Donderdag | 05 Maart | 2020 KYK: Corona tref SA – ekonoom voorspel invloed op ekonomie

Deur Mia Slabbert ‘n 38-jarige man van KZN is pas positief getoets vir die Corona-virus. Volgens die hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, gaan hierdie virus sonder twyfel die Suid-Afrikaanse ekonomie swaar tref. Volgens die Departement van Gesondheid is die pasiënt ‘n 38-jarige man wat saam met sy vrou na  … Lees meer

Donderdag | 05 Maart | 2020 Stop die politieke misbruik van werknemers se pensioengeld

Deur Flip Buys Hardwerkende werknemers se pensioengeld word al jare lank misbruik vir politieke doelwitte wat pensioenfondslede al miljarde rande gekos het. Hierdie benadeling het in baie gevalle op verkwisting en selfs op gewettigde plundering neergekom. Dit is die hoofrede waarom net sowat 6% van werknemers kan aftree in die  … Lees meer

Donderdag | 05 Maart | 2020 Ons pensioene is ons toekoms – los ons toekoms uit

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit Pensioenfondse is mense se toekoms. Om aan hulle toekoms te torring is onaanvaarbaar. Dit is hulle eie geld. Dit is ʼn deel van hulle harde werk wat weggesit is om sorgvry te kan aftree. Pensioengeld is nie staatsgeld nie. Dit is privaat geld. Dis  … Lees meer

Donderdag | 05 Maart | 2020 Bou saam met Solidariteit aan ʼn voorspoedige toekoms

Die diens wat Solidariteit aan sy lede bied, is om ʼn toekoms te bou in die groter wêreld van werk waarbinne die Afrikaner-kultuurgemeenskap, die Afrikaanse taalgemeenskap en die Solidariteit-ledegemeenskap hulle talente kan uitbrei en ook uitleef. Hetsy in die werkplek of in die gemeenskap. Solidariteit kan egter hierdie belofte slegs  … Lees meer

Woensdag | 04 Maart | 2020 KYK: “Pensioengeld is heilige geld,” en Solidariteit sê nee!

Deur Mia Slabbert Solidariteit sê hy sal nie toelaat dat die ANC Suid-Afrikaners se toekoms steel om vir hulle eie verlede te betaal nie. Tydens ‘n blitsberaad onlangs het hulle die publiek verseker dat hulle vierkantig tussen die regering en pensioene staan. Solidariteit veroordeel die uitsprake rondom pensioenfondse en voorgeskrewe  … Lees meer

Dinsdag | 03 Maart | 2020 Staatskuld meer as 70% van die BBP

Deur Reon Janse van Rensburg   Volgens die nasionale tesourie sal Suid-Afrika se staatskuld binne die volgende drie jaar 70% van die bruto binnelandse produk beloop (BBP) en kan moontlik daarna styg omdat finansiële hulp aan staatsbeheerde ondernemings die besteding verhoog. Die staat is tans besig om skuld teen ‘n  … Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close