• Teken
    asseblief in

  • Artikels in die kategorie: Solidariteit in die media

    Keer terug na: Solidariteit Wêreld

    Danny Titus, praat oor Solidariteit se klag teen die regering by die VN oor rassediskriminasie.

    Danny Titus, deeltydse kommissaris van die Menseregtekommissie, kuier by RSG se Monitor om te praat oor Solidariteit se klag teen die regering by die VN oor rassediskriminasie. Die Menseregtekommissie is ʼn agent van die Komitee vir die uitwissing van alle vorme van rassediskriminasie. Save

    Lees Meer

    Dirk Herman, gesels vanuit Genève oor die redes waarom die vakbond die regering van rassediskriminasie by die VN aankla.

    Dirk Herman, bestuurshoof van Solidariteit, gesels vanuit Genève op Monitor op RSG oor die redes waarom die vakbond die regering van rassediskriminasie by die VN aankla. Dit is die eerste keer sedert 1994 dat die regering by die VN se Komitee vir die uitwissing van alle vorme van rassediskriminasie aangekla word. Save

    Lees Meer

    2 393 los Telkom vrywillig

    Hanlie Stadler skryf in Beeld Sake 24 van 3 Augustus 2015: 2 939 Telkom-werknemers het besluit om vrywillige skeidingspakkette te aanvaar en het die maatskappy Vrydag verlaat. Volgens Marius Croucamp, hoof van die kommunikasiebedryf in Solidariteit, is dié aantal aansoeke om vrywillige skeidingspakkette nie ʼn verrassing nie. Lees meer. Save

    Lees Meer

    Aurora-korrupsie toets die oppergesag van reg

    Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, skryf in Rapport van 2 Augustus 2015: Die Aurora-korrupsieskandaal was nie net ‘n menslike tragedie nie, maar ook ‘n mislukking vir die oppergesag van die reg. Lees meer. Save

    Lees Meer

    Solidariteit wil impak van Kumba-afleggings by Thabazimbi-myn beperk

    Die vakbond Solidariteit het vandag die beplande aflegging van 800 werknemers en 360 kontrakwerknemers weens die sluiting van Kumba Iron Ore se Thabazimbi-myn betreur, maar bevestig dat die mynmaatskappy nie veel kon doen om die afleggings te verhoed nie. Die vakbond het aangekondig dat hy egter steeds alles in sy vermoë gaan doen om die […]

    Lees Meer

    RSG: Solidariteit kla regering by VN aan

    Die vakbond Solidariteit het op 7 Mei sy konsepklag oor regstellende aksie, wat hy later vanjaar teen die Suid-Afrikaanse regering by die Verenigde Nasies aanhangig gaan maak, bekend gestel. Save

    Lees Meer

    Standbeelde: EFF kan nie meer aanhits

    Die EFF en sy leiers was nie die oggend van 21 April 2015 in die dringende hof nie toe Solidariteit ‘n bevel gekry het wat hulle verbied om mense aan te hits om standbeelde te ontsier, beskadig, verwyder of vernietig. Lees meer. Save

    Lees Meer

    Solidariteit stel kubervakbond bekend

    Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, het Dinsdag gesê die nuwe werkwêreld vereis ’n ander soort organisasie as tradisionele vakbonde en Solidariteit is in dié verband sy eweknieë ligjare voor. Roodt was Dinsdag teenwoordig toe Solidariteit sy nuwe kubervakbond, Solidariteit Wêreld, by die Atterbury-teater in Pretoria bekend gestel het. Lees meer.  Save

    Lees Meer

    « Older Posts

    Ander kategorieë:

  • Categories

  • Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close