• Teken
    asseblief in

  • Feedback
    VOLTOOI DIE VOLGENDE VORM OM BINNE 1 MINUUT BY SOLIDARITEIT AAN TE SLUIT

    JOIN SOLIDARITY IN ONE MINUTE BY COMPLETING THE FOLLOWING FORM

    keuringskwotas

    Suid-Afrika se universiteite het die afgelope paar weke landswyd gekreun onder die druk van betogings, nuwe rassekwotas wat vir studierigtings geld, dreigende onttrekking van staatsubsidies indien die rassekwotas vir sekere studierigtings nie nagekom word nie, en algehele wanorde wat tydens die registrasieprosesse by sekere kampusse geheers het. Intussen word buitelanders in sekere beroepsrigtings ingevoer omdat daar nie genoeg opgeleide mense in Suid-Afrika is om die werk te doen nie. Daarmee saam hang daar ’n swaard oor Afrikaans as onderrigtaal by ons universiteite. Waar gaan ons tersiêre opleidingstandaarde oor vyf jaar staan?

    Solidariteit ondersoek tans die kwotabepalings van universiteite in verskeie studierigtings. Ken jy iemand wat vanjaar deur kwotabeperkings by universiteite of ander opleidingsinstansies geraak word? Vertel ons meer.

    MENINGSPEILING

    Dink jy dit sal binne die volgende tien jaar nog ʼn opsie wees om jou kind na ʼn staatsgesubsidieerde universiteit toe te stuur?

    Sien Uitslae

    Loading ... Loading ...

    1-minuut-blokkie boufonds-adv

    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close