Solidariteit Jaareind

Geagte kollegas

Ons nooi alle Solidariteit-personeel uit na Solidariteit se personeelkongres. Dit is belangrik dat almal die geleentheid bywoon. Teken asseblief die datum aan en pas jou dagboek aan indien nodig, sodat jy teenwoordig is. Vind by jou afdelingshoof uit oor die nodige vervoer- en verblyf reëlings indien dit op jou van toepassing is.

Ons sien uit om elkeen daar te hê. Ons kyk terug op 2017 en deel graag ons beplanning vir 2018 met julle.

Datum: Donderdag, 30 November 2017
Tyd: 08:00 tot 12:00 – direk na die verrigtinge vertrek personeel na die Jaareindfunksie by Cowhouse
Plek: Doxa Deo-gemeente, Faerie Glen, h.v. Atterbury- en Olympusweg, Faerie Glen
   
Padaanwysings: Klik hier

Groete,
Dr. Dirk Hermann
Bestuurshoof: Solidariteit