kongres-header-uitnodiging
Solidariteit bou 'n toekoms
Solidariteit se fokus vanjaar is die bou van groter, beter en sterker instellings vir sy lede en ondersteuners. Die Nasionale Kongres 2016 is 'n uitstekende geleentheid vir u bydrae om Solidariteit en sy instellings groter, beter en sterker te maak!

Solidariteit nooi u dus hiermee uit na die Nasionale Raadsvergadering