kongres-header-uitnodiging
Solidariteit bou 'n toekoms


Gegewe die heersende spanning in die land wat uit verskeie oorde opwel, gaan die vakbond Solidariteit hom vanjaar in besonder toespits op die bou van groter, beter en sterker instellings vir sy lede en ondersteuners. Dit behels die uitbou en ontwikkeling van verskeie bestaande en nuwe projekte, onder meer met betrekking tot die bevordering van die Afrikaanse taal, erfenis- en kultuurbewaring, asook die ontwikkeling van die vakbond se bestaande Afrikaanse tersiêre onderriginstellings.

Solidariteit nooi u hartlik uit na die bekendstelling van die #onsbou projek.

E-pos