BEL ONS: 012 644 4300

Geagte Pres. Ramaphosa

#KoronaTaks is 'n klap in ons gesig. Moenie nóg vat van eerlike burgers wat vir hul geld werk nie. Gaan vat dit van hulle wat van ons steel.

Ons ligte word afgesit en belastinggeld word in die bankrot SAL gestort. Ons is gewone burgers wat ons belasting getrou betaal, maar duisende mense loop rond met miljarde van ons rande in hul sakke.

#KoronaTaks is net nog 'n manier om ONS geld te vermors en te plunder.

Ons, die ondertekenaars van hierdie petisie sê NEE, 'n duisend maal NEE vir KORONATAKS!



KoronaTaks


Registreer / Register

Maak toe / Close