BEL ONS: 012 644 4300

petisie-header

sol-vs-rpta

Wanneer? Vrydag 26 Junie om 11:00
Waar? Solidariteit KragDag buite Pretoria
Wen R2 000 in ons kant-kies-kompetisie by Solidariteit KragDag. Besoek www.solidariteit.co.za vir meer inligting en vir die bepalings en voorwaardes van die kompetisie.

Kompetisie-inligting

Solidariteit het Radio Pretoria uitgedaag om op Vrydag 26 Junie ʼn laseroorlogspeletjie by Solidariteit KragDag te kom speel. Nou wil ons by julle hoor: Wie dink julle gaan wen? As jy die wenspan vooraf op Solidariteit se webblad by www.solidariteit.co.za reg voorspel, EN jy woon die gelukkige trekking by, kan jy R2 000 ryker wees.

Belangrik

  1. Jy MOET jou voorspelling voor eerskomende Donderdag, 25 Junie om 12:00 op Solidariteit se webblad by www.solidariteit.co.za maak. As jy jou voorspelling gemaak het, sal jy ʼn unieke deelnamenommer ontvang.
  2. Jy MOET Vrydag, 26 Junie om 12:00 self by Solidariteit KragDag wees MET JOU DEELNAMENOMMER om aan die trekking deel te neem.
  3. Die laseroorlog sal om 11:00 op Vrydag, 26 Junie plaasvind en die trekking vir die R2 000 sal direk daarna om 12:00 by die Solidariteit-tent plaasvind.
kragdag-info
1-minuut-blokkie
spaar-R50
  • 14
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close