• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit wen appèl by MRK oor SAL-kadetprogram
    Solidariteit het sy appèl by die Menseregtekommissie (MRK) rakende die uitsluiting van alle wit mans by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram gewen. Die bevinding keer ’n vorige beslissing van die Gautengse provinsiale kantoor van die MRK dat die program nie onwettig blyk te wees nie om. In sy beslissing  ... Lees meer
    Moontlike transaksie skep hoop vir AngloGold Ashanti-werkers
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy ten gunste is van ’n moontlike verkoopstransaksie van die Kopanang-myn naby Klerksdorp in die Noordwes Provinsie. Dit volg nadat AngloGold Ashanti Vrydag in ʼn verklaring aangekondig het dat hulle ʼn moontlike koper vir die 36 jaar oue goudmyn gekry het. Die mynmaatskappy  ... Lees meer
    Solidariteit stuur memorandum aan JacarandaFM
    Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn memorandum aan JacarandaFM gestuur, waarin hulle sekere voorstelle aan die stasie maak om die kontroversie rondom die gebeure van 12 September te ontlont. “Die doel van hierdie memorandum is nie om vir vergelding of straf te vra nie, maar om gesprekke aan te moedig  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close