• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit nader hof namens benadeelde verpleegster
    Die vakbond Solidariteit se aansoek om ʼn afgestudeerde verpleegster in ʼn gemeenskapsdiensposisie te plaas nadat die departement en die minister van gesondheid sedert Januarie 2017 versuim het om haar te plaas, word môre in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor. Dit volg na die departement en die minister van gesondheid versuim het  ... Lees meer
    Staalstaking kan einde van bedingingsraad beteken
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat ʼn moontlike staking in die metaal- en ingenieursbedryf ʼn einde aan die industrie se bedingingsraad (MEIBC) kan beteken. Dit volg nadat loononderhandelinge in dié bedingingsraad vandag doodgeloop het. Vakbonde en werkgewers het sowat drie weke gelede ʼn dooiepunt met die MEIBC bereik wat  ... Lees meer
    Solidariteit, AfriForum bekamp politieke inmenging in sport
    Solidariteit en AfriForum gaan vandeesmaand die verslag Transformasie in SA Sport: Telbord nie in regering se guns by vyf internasionale sportliggame indien. Die verslag fokus op politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport. Dit volg nadat die vakbond en burgerregtewaghond deur middel van hofstukke inligting bekom het rondom die najaag van ’n  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close