• Teken in
  • Beurskompetisie 2017
    DIENS OP JOU VINGERPUNTE!
    KYK NA ONS VIDEO OOR DIE LIDMAATSKAP-APP!
    DATEER JOU INLIGTING OP VIA DIE APP EN JY KAN WEN!


    STAP 1

    Laai die Android of iOS weergawe af.

    STAP 2

    Gebruik die lidmaatskap-app om jou inligting op te dateer onder die 'profiel'-funksie

    STAP 3

    Gebruik die lidmaatskap-app se 'verwys 'n vriend'-funksionaliteit om drie vriende te nooi om by die vakbond aan te sluit.

    STAP 4

    Hou duimvas! Jy staan die kans om ses maande se kruideniersware ter waarde van R3 000 per maand te wen!


    *Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 30 November 2017. Bepalings en voorwaardes geld
    VIR 115 JAAR AAN DIE VOORPUNT VAN VOORUITGANG
    Wat verg dit van 'n organisasie om 115 jaar in Suid-Afrika te oorleef? Beginselvaste vernuwing. Dit is, in die woorde van oudpresident Paul Kruger, om die beste uit die verlede te neem en dan die toekoms vorentoe daarop te bou.

    Terwyl bykans al die ander vakbonde in Suid-Afrika se invloed steeds tot magsvertoon tydens gewelddadige stakings beperk is, kies Solidariteit om deur goeie navorsing en inligting te beïnvloed, en ons mobiliseer lank reeds deur middel van moderne tegnologie en die nuutste mediaplatforms. Sodoende weeg ons meer as ons getalle en bly ons 'n betekenisvolle rolspeler in die arbeidsverhoudingeomgewing, ondanks die feit dat ons die minderheid verteenwoordig.

    Solidariteit se splinternuwe lidmaatskap-app is hier!
    Weer 'n eerste vir enige vakbond in Suid-Afrika.
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close