Jou lojaliteit aan Solidariteit verdien om beloon te word! Solidariteit skop daarom weer af met ons lojaliteitbonus-verwysingskompetisie en almal kan wen! Om jou lojaliteitbonus te ontvang, moet jy net iemand na Solidariteit verwys. Wanneer daardie persoon by Solidariteit aansluit, ontvang jy 'n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R250.
Hierdie bonus beloof om jou Kersfees-inkopies ligter op jou sak te maak en dit is maklik om te wen! Volg net die stappe hieronder en begin solank droom waarop jy hierdie ekstra gelukkie gaan spandeer.
Bepalings en voorwaardes geld.
Verbeter jou kanse op sukses
Om jou kanse te verbeter om hierdie bonus te ontvang, gesels vooraf met die
persoon wat jy verwys. Vertel hom/haar van Solidariteit se voordele en waarom dit
belangrik is om deel te word van ons gemeenskap en die Solidariteit NetWerk.
Dit is verder belangrik dat jy slegs die besonderhede verskaf van mense wat jy kan oortuig om aan te sluit. Indien iemand nie aansluit nie, kom jy ongelukkig nie in aanmerking vir 'n lojaliteitbonus nie.
Jy kan meer as een keer deelneem!
Hoe meer verwysings, hoe groter jou kans om 'n lojaliteitbonus te verdien. Deelname is onbeperk, maar duplikaatverwysings kom nie in aanmerking nie.
Algemene vrae en antwoorde
Lojaliteitbonusse kan slegs ontvang word indien die persone wat verwys is, by Solidariteit aansluit. Vir elke een verwysing wat aansluit, ontvang jy 'n lojaliteitbonus in die vorm van 'n Takalot-geskenkbewys ter waarde van R250.
Geen duplikaat-inligting word in ag geneem vir die lojaliteitbonus nie. Maak dus seker dat jou verwysing Solidariteit nie alreeds bereik het nie.
Sommige e-pos-rekeninge plaas e-posboodskappe in die gemorsposlêers (“junk mail” en “spam”). Kyk gerus daar of die boodskap oor die lojaliteitbonus daarin beland het.
Indien jy steeds navrae het, kontak ons gerus.
Die e-pos is geldig vir drie maande, daarna val dit weg hoewel die lojaliteitbonus egter geldig is vir twee jaar vanaf 1 Oktober 2019.
Indien jy nie binne drie maande vanaf die e-pos die kode op Takealot as krediet gelaai het nie, kan jy ons gerus kontak sodat ons die e-pos weer aan jou kan stuur. Ons raai jou egter aan om die kode as krediet te laai of die e-pos uit te druk en op 'n veilige plek te stoor tot jy dit wil gebruik.
Indien jy enige ander vrae het, kyk op Takealot se “Algemene Vrae”-blad. Klik hier
Klik hier vir Takealot se bepalings en voorwaardes vir promosiekodes.
Die lojaliteitbonus kan nie vir kontant geruil word nie.
Die geskenkbewys kan slegs op Takealot gebruik word.
Nee, jy hoef nie 'n lid van Solidariteit te wees om aan hierdie lojaliteitbonuskompetisie deel te neem nie. Indien jy egter belangstel om by Solidariteit aan te sluit, kan jy gerus die registrasievorm op die Solidariteit Wêreld invul.
Die lojaliteitbonuskompetisie sluit op 30 November 2019.