BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Sandton se strate Donderdag toe oor rasuitsluiting
Groot verkeersontwrigting word Donderdag in die Johannesburg-omgewing verwag wanneer verskeie bus- en motorkonvooie van die Solidariteit Beweging vanaf Pretoria en van elders in die land na Sandton toe gaan beweeg vir ʼn protesoptog ter ondersteuning van Sasol-werkers en om terselfdertyd protes aan te teken teen rasse-uitsluiting in die algemeen. Verskeie  ... Lees meer
Onrusbarend dat regering sê: “Gee jou gewere oor”
“ʼn Ontwapende burgery is totaal uitgelewer en dit terwyl die reg om ʼn mens se eie lewe te beskerm absoluut en ononderhandelbaar is. Ons durf dit nie eers oorweeg om ʼn aks te gee in dié verband nie. Die tyd het aangebreek om onredelik en onbeskaamd op normaliteit aan te  ... Lees meer
Sasol waarsku aandeelhouers op JSE oor produksieverlies
Die petrochemiese reus Sasol het aandeelhouers in ’n verklaring op die JSE se nuusdiens (SENS) gewaarsku dat sy brandstofproduksie vanjaar waarskynlik tussen 200 000 en 300 000 ton minder gaan wees. In die verklaring skryf Sasol die verlies toe aan die langer tyd wat dit geneem het om die instandhoudingsprojek  ... Lees meer
1 2 3 781

Registreer / Register

Maak toe / Close