BEL ONS: 012 644 4300
Malema moet vervolg word!

Die nar in die rooi oorpak het vir sy 'vegters' geskree hulle moet ons polisielede in hul huise, voor hul geliefdes aanval. Minister Bheki Cele tik toe vir Julius Malema oor die vingers deur middel van 'n mediaverklaring.

Malema is 'n krimineel wat vervolg moet word, daarom het ons strafregtelike klagtes van laster, sameswering vir die aanhitsing tot geweld, én aanrandin'g deur middel van dreigemente, ingedien. Meer as 1 000 SAPD-lede het reeds hul stem tot dié geveg gevoeg.

Lê jou klag teen Malema hier:



Malema SAPD


Registreer / Register

Maak toe / Close