Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 |
Beskikbaar: Ma. – Do. 08:00-16:30, Vry. 08:00-15:00

Baie dankie dat jy saamstaan en NEE sê!

Jóú stem maak óns klag sterker.

Ons gaan 'n klagte by die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van alle vorme van rassediskriminasie (CERD) indien. Die hele wêreld moet weet van hierdie onregverdigheid.

Ons sê nee, omdat dit ons plig is. ’n Krisis moenie die kleur van jou vel in ag neem nie.

Deel hierdie veldtog met jou vriende en familie sodat geregtigheid bo blatante rassediskriminasie kan seëvier.

Registreer / Register

Maak toe / Close