BEL ONS: 012 644 4300

Is jy 'n werklose gesondheidswerker? Ons wil van jou hoor!


Beste Gesondheidswerker

Na aanleiding van onlangse kommunikasie oor die tekorte aan gesondheidspersoneel, asook die getal gesondheidwerkers wat tans werkloos is, doen die Gesondheidsgilde 'n opname van ons lede in gesondheidsberoepe wat tans nie ‘n werk het in hierdie bedryf nie.

Hierdie opname sal slegs een minuut van jou tyd in beslag neem. Voltooi dit asseblief en laat weet ons as jy tans nie werksaam is in die gesondheidsbedryf nie.





Mediese Personeel


Registreer / Register

Maak toe / Close