Liewe 18-jarige Lindie
![]() |
Deur Lindie de Beer Ek skryf vandag aan jou, waar jy 18 is en ek 10 jaar ouer. ʼn Mens wens soms dat jy in die toekoms kan in sien om te weet of alles vir die beste gaan uitwerk. Gaan ek die eindeksamen deurkom? Gaan ek plek in die … Lees meer |
Eerstejaars, ontspan!
![]() |
Deur Stephanie Buys Dis nogal vreemd hoe die eerste jaar van universiteit ʼn mens se lewe drasties kan verander. Vir party mense is dit ʼn goeie ervaring wat hul so bietjie op hulle plek sit en vir ander is dit ʼn rede om elke dag terug te verlang na die … Lees meer |
5 lesse oor wat 'n gelukkige lewe maak
![]() |
Robert John Waldinger, MD Al ooit gewonder hoe dit sou wees om ander mense se hele volwasse lewe te bekyk? Nie deur ouer persone te vra om te onthou nie, maar deur met hulle as tieners te begin en hulle gesondheid en welstand na te speur totdat hulle te … Lees meer |
10 gewoontes van die mees selfversekerde mense
![]() |
Andrew Thomas Hier is 10 maniere waarop jy die ingesteldheid kan ontwikkel wat die meeste selfversekerde mense deel. Definieer jou doelwit Dit is moeilik om vertroue te hê in wat jy doen as jy nie seker is hoekom jy dit doen nie. Wat is die doel waarvoor jy … Lees meer |
Wil jy meer selfverseker wees? Dis als in liggaamshouding
![]() |
Peter Economy Hoewel dit nie ʼn geheim is dat oefening ʼn dosis dopamien in ons breins vrystel om ons op die plek te laat goed voel nie, besef baie mense nie hoe sterk ons liggame ─ en die chemikalieë wat hulle reguleer ─ met ons breins verweef is … Lees meer |
Hoekom jy ’n afspraak met jou ginekoloog móét maak
![]() |
Anja van den Berg Omdat ginekoloë met persoonlike en sensitiewe gesondheidskwessies werk, is dit dalk vir sommige vrouens ʼn probleem om ʼn afspraak te maak ─ veral vir die eerste keer. Jy is dalk senuweeagtig of skaam en huiwerig om jou intiemste sake met enigiemand te bespreek. Jy gaan … Lees meer |
Kom buite en raak gesond!
![]() |
Marli Naidoo Somer is hier en die natuur roep. Daar is ʼn lang lys van redes waarom ʼn bietjie (of sommer baie) tyd buite die huis of kantoor fisies en geestelik voordelig is. Sonlig op jou vel bring prosesse in jou liggaam in werking wat tot die produksie en … Lees meer |