BEL ONS: 012 644 4300
Nasionale Raad 2022 - Adjunkhoofde

Nasionale Raad-vergadering

Wanneer: 3 Junie 2022

Wanneer: 3 Junie 2022

Waar: WNNR, Diamant-lokaal
Adres: Meiring Naudéstraat, Brummeria, Pretoria
Tyd: 09:00 tot 15:00

Bywoning?

Die Solidariteit Beweging word 120-jaar oud!
Ons nooi julle uit vir die volgende geleenthede, verblyf en vervoer is op eie onkoste, tref asb. u eie reëlings.

Wanneer: 4 Junie 2022

Wanneer: 4 Junie 2022

Waar: Voortrekker Monument (die groot parkeerterrein reg voor die Monument).
Tyd: 15:00 tot 20:00

Bywoning?


Dankdiens

Wanneer: 5 Junie 2022

Wanneer: 5 Junie 2022

Waar: Voortrekker Monument se Senotaafsaal.
Tyd: 09:00

Bywoning?

Vir enige reis- en verblyfnavrae kontak gerus vir melindak@solidariteit.co.za

Baie dankie, ons sien uit om u daar te ontvang!

Registreer / Register

Maak toe / Close