• Teken in
  • Ander Artikels

    Hlaudi teken appèl teen die uitspraak van die arbeidshof aan
    Die vakbond Solidariteit het vandag bekend gemaak dat Hlaudi Motsoeneng, wie die arbeidshof op Vrydag, 8 September beslis het aanspreeklik is vir die kostes van die SAUK-8-saak, appèl teenoor die uitspraak aangeteken het. Volgens Anton van der Bijl, Hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke is dit duidelik dat  ... Lees meer
    Solidariteit neem klag oor dubbele standaarde verder 
    Die vakbond Solidariteit gaan ’n volledige verslag oor die Tumi Morake-geval, en die breër gevoel wat dit onderlê, aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) oorhandig. Die verslag sal ter aanvulling wees van die Solidariteit-verslag oor dubbele standaarde met rassisme wat reeds by die SAMRK ingedien is. Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof  ... Lees meer
    Solidariteit wen appèl by MRK oor SAL-kadetprogram
    Solidariteit het sy appèl by die Menseregtekommissie (MRK) rakende die uitsluiting van alle wit mans by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram gewen. Die bevinding keer ’n vorige beslissing van die Gautengse provinsiale kantoor van die MRK dat die program nie onwettig blyk te wees nie om. In sy beslissing  ... Lees meer
    1 2 3 718
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close