Daar is geen plek vir rasseskeidsregters in sport nie! Iemand wat 'n wedstryd met 'n valkoog dophou om te verseker 'n rassekwota word deurlopend gehandhaaf, is moreel onaanvaarbaar en heeltemal strydig met internasionale norme.
Solidariteit gaan die malligheid beveg. Maak Solidariteit se stem sterker en ondersteun ons; skryf jou naam op!