BEL ONS: 012 644 4300
DEEL MET JOU VRIENDE
Jy het gevra en ons het geluister.
Vraag 1:
"Ek het reeds nie medies nie, hoekom moet ek bekommerd wees oor die NGV?"

Vraag 2:
"Ek is op chroniese medikasie. Sal ek steeds my medikasie kan kry?"

Vraag 3:
"Ek moet op ´n gereelde basis spesialiste besoek. Hoe gaan die NGV die diens van spesialiste beïnvloed?"

Vraag 4:
"As daar ´n lang tou by die hospitaal is, sal ek na ´n ander hospitaal toe kan gaan?"

Vraag 5:
"Moet ek my medies kanselleer? Gaan ek nog daarby baat om aan ´n fonds te behoort?"

GEE JOU MANDAAT
NGV Stop
kontak_toestemming
JOU MANDAAT EN KOMMENTAAR BETEKEN: Dat jy die Nasionale Gesondheid Versekering teenstaan; dat jy aanspraak maak op jou reg tot kwaliteit gesondheidsorg; en dat jy “nee” sê vir die gebruik van jou belastinggeld vir ’n plan wat nie die siektelas van Suid-Afrika gaan verbeter nie, maar vererger. Jy stem verder saam met Solidariteit dat ons niemand kwaliteit sorg wil ontneem nie en dat swak sorg en die onkunde oor toerusting sowel as die misbruik daarvan eers opgelos en aangepak moet word. Jy sê verder dat die NGV nie mediese sorg in Suid-Afrika gaan ophef en verbeter nie, maar eerder ’n groter las vir die belastingbetaler gaan word. Jy stem saam dat jy nie die regering vertrou om jou mediese behoeftes te bestuur nie en dat jy saam met Solidariteit hierdie saak steun.
DEEL MET JOU VRIENDE

Registreer / Register

Maak toe / Close