• Teken in
  • Die Gilde gaan later vanjaar, uit die nagenoeg 200 nominasies wat ontvang is, vyf gesondheidspraktisyns aanwys wat volgende jaar, tydens die vakbond se jaarlikse Sterre in die Gemeenskap-toekennings, met die eerste Gesondheidsamaritaan-toekennings vereer sal word.





    Die Gesondheidsamaritaan-toekennings gaan oor inspirerende goeienuus-stories waarin gesondheidspraktisyns ʼn buitengewone rol speel. Ons vertel hierdie stories uit die mond van pasiënte wat hierdie roepingsgedrewenheid self ervaar of gesien het.

    Weens streng wetgewing wat enige vorm van bemarkingsblootstelling van gesondheidspraktisyns reguleer, word gesondheidspraktisyns nie persoonlik in die stories identifiseer nie. Hulle word egter in September by 'n eksklusiewe funksie vereer. 'n Onafhanklike paneel van gemeenskapsleiers en kenners in die mediese bedryf sal uiteindelik al die nominasies beoordeel en die vyf finale kandidate identifiseer.

    SA se grootste gesondheidsamaritaan: Wenners aangewys

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns wou onlangs van die publiek weet wie Suid-Afrika se grootste ...
    Lees meer >

    Dokter stap die ekstra myl om kindjie te red

    Joey Lotter het vir dokter Omgee* genomineer vir die Gesondheidsamaritaan-toekenning wat tydens 'n geleentheid deur ...
    Lees meer >

    Híérdie tandarts laat jongmense tande slyp vir die beroep

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangsgevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder moeilike ...
    Lees meer >

    Mediese samaritaan, diensbaar in haar gemeenskap

    Alisha de Lange het vir die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns se Gesondheidsamaritaan-toekennings vir 2017 erkenning ...
    Lees meer >

    Solank daar lewe is, is daar hoop

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder ...
    Lees meer >

    ’n Dokter en sy pasiënt-familie

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns wat onder ...
    Lees meer >

    Gesondheidsamaritaan loop die ekstra myl

    Dr. Ekstra Myl word beskryf as ’n man wie spesiaal deur God gekies is om ...
    Lees meer >

    Selfs in 'n klein dorpie is daar juwele te vind

    Glo dit of nie, maar daar is vandag steeds klein dorpies wat nie inwonende dokters ...
    Lees meer >

    Kinders is haar nommer een passie

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om Suid-Afrikaanse gesondheidspraktisyns, wat onder ...
    Lees meer >

    Dokter staan by tydens kankerstryd

    Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het die publiek onlangs gevra om die gesondheidspraktisyns wat werklik ...
    Lees meer >
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close