Is sjokolade goed of sleg vir my?
![]() |
Marli Naidoo Wanneer ek aan ʼn heerlike stukkie sjokolade smul, gee ek geensins om of dit goed of sleg vir my is nie. Ek geniet net elke stukkie wat soet in my mond smelt. Dit is later se skuldig voel wat my laat ondersoek instel het om myself te … Lees meer |
Bedwing só jou eetlus
![]() |
Die lus vir iets soet of sout kan jou weens ʼn verskeidenheid redes tref: ʼn trae middag, ʼn ligte of vroeë aandete, of selfs verveling. Maar jy kan iets daaraan doen, of beter nog, dit stop voor dit begin. Los dit in die winkel As jy weet jy gaan … Lees meer |
Top 6 reëls vir wintergewigsverlies
![]() |
Glynis Horning Korter, kouer dae kan dit onmoontlik laat voel om buitentoe te gaan en te oefen (O, die verskonings wat ons uitdink!) en die versoeking is groot om te swig voor soet, styselrige kos om ons op te warm en te vertroos. Maar ongelukkig gaan hierdie plesiertjies … Lees meer |
Oefen en verdryf die winterdepressie
![]() |
Die meeste van ons skeep ons oefening af gedurende die winter as die ysige temperature ons verlei om snoesig binnenshuis te bly. Die somer, met sy lang sonnige dae wanneer ons baie minder geïnhibeer is, is ongetwyfel baie meer bevorderlik vir draf, fietsry en oefen in die gimnasium. Allerhande siektes … Lees meer |
Lekker voedingswenke wat jy draf-draf kan probeer
![]() |
Jy’t geoefen soos ’n kampioen en jou liggaam is sterk en reg om die groot wedloop aan te pak. Nou moet jy net sorg dat jy deurlopend gesonde energie aan jou liggaam voorsien sodat jy die pas kan volhou. Hier’s ’n paar maklike, lekker voedingswenke wat jy draf-draf kan probeer. … Lees meer |
Bly só fiks saam met jou gesin
![]() |
Candice Reichlin Ons weet dat jy nie ’n oormaat vry tyd het nie en dat jy nie tussen jou oefensessie en jou gesin wil kies nie. En dis in orde, want jy kan albei doen. En terwyl jy daarmee besig is, sal jy jou kinders wys hoe ’n aktiewe … Lees meer |