Solidariteit Beweging
Toekomsberaad oor onderwys
31 Augustus 2016

DEEL 1:  OORSIG OOR AFRIKAANSE ONDERWYS EN NOODSAAK VAN MOEDERTAALONDERRIG

08:00   – 09:00             Aankoms en registrasie

Koffie

09:00-09:10                Opening: Hannes Noëth (Instituut vir Christelike Onderwys, ICO)

09:10- 09:30               Flip Buys (Voorsitter van die Solidariteit Beweging)

09:30- 09:50               Chris Klopper (Uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie)

09:50-10:10                Alana Bailey (Adjunk uitvoerende hoof van AfriForum)

SLIM-video

DEEL 2:  DIE LESUFI-UITSPRAAK – WAT KAN OUERS EN SKOLE DOEN?

10:10-10:30                Werner Human (Prokureur verbonde aan Hurter Spies Ing.)

10:30-10:50                Paul Colditz (Uitvoerende hoof van FEDSAS)

10:50-11:20                Koffie en versnaperings

DEEL 3:  STRATEGIE OOR DIE SELFSTANDIGHEID VAN OPENBARE SKOLE

11:20-11:40                Melanie Buys (Meestersgraad oor die onderwerp)

11:40-12:00                Hugo Vermeulen (Hoof:  Skoleondersteuningsentrum by 

Solidariteit Helpende Hand )

DEEL 4:  DIE ROL VAN ONAFHANKLIKE SKOLE IN DIE TOEKOMS VAN AFRIKAANS OP SKOOLVLAK

12:00-12:30                #OnsBou advertensie

Dirk Hermann (Bestuurshoof van Solidariteit)

12:30 – 13:00              Insette deur beraadgangers

13:00                           Verdaag

Klik hier om die program elektronies af te laai

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •