BEL ONS: 012 644 4300

Baie geluk jy is vir die Onderwyser van die jaar-toekenning vir 2022 genomineer!

Die Onderwyser van die Jaar-toekenning betoon eer aan besonderse en entoesiastiese onderwysers. Deur dié gesogte toekenning word onderwysers vereer en ontvang hulle erkenning vir hulle harde werk en toewyding. Jou nominasie is ʼn bevestiging dat jou passie en ywer vir jou werk raakgesien en waardeer word.

Voltooi die onderstaande vorm voor of op 19 Augustus 2022 om jou nominasie te aanvaar. Geen laat registrasies sal aanvaar word nie.
Onderwyser Van Die Jaar 2022 Kandidaat
Maximum upload size: 102.4MB
Hierdie is die boodskap wat oor jou gestuur is

Checkboxes

Registreer / Register

Maak toe / Close