BEL ONS: 012 644 4300

ʼn Goeie onderwyser verduidelik, ʼn beter onderwyser wys hoe, maar ʼn voortreflike onderwyser inspireer.

Die gesogte Onderwyser van die Jaar-toekenning is terug om uitnemende onderwysers te vereer vir hulle onbaatsugtige bydrae om die leiers van die toekoms te help vorm.

ʼn Voortreflike onderwyser is goud werd en die invloed wat hulle op leerlinge se lewe het is van onskatbare waarde! Nomineer vandag die onderwyser wat deur sy of haar empatie, insig en deernis ʼn verskil in ʼn leerling se lewe gemaak het.

Wie kan genomineer word?

Kleuterskool-, laerskool- en hoërskoolonderwysers kan genomineer word.

Daar word ʼn Onderwyser van die Jaar vir elke kategorie aangewys.

NOMINASIES IS TANS GESLUIT

Registreer / Register

Maak toe / Close