BEL ONS: 012 644 4300

Baie dankie vir jou nominasie!

Vandag het jy erkenning gegee aan ‘n merkwaardige onderwyser vir uitmuntende werk en die onmisbare rol wat onderwysers in leerders se opvoeding speel. Hou gerus ons sosialemediaplatforms dop vir meer inligting.

Wie kan genomineer word?

Al die inskrywings gaan nou deurgewerk word om die top-15-kleuterskool-, laerskool- en hoërskoolkandidate te kies, waarna hulle dan na die stemproses sal deurdring. Hulle foto’s en biografieë gaan op die Onderwyser van die Jaar-toekenning se stemblad verskyn en dit sal ook op sosiale media bemark word.

Hou gerus ons sosialemediaplatforms dop om vir jou gunstelingkandidaat te stem!

Die stemproses begin op 12 September 2022.

Solidariteit-groete

Registreer / Register

Maak toe / Close