BEL ONS: 012 644 4300
Dankie dat jy saam met ons wil deel wees van 'n volhoubare oplossing.

Die Werkherstelprogram plaas Solidariteit ook onherroeplik op 'n nuwe pad na die toekoms. Die doel van die program is nie net om van 'n krisis te herstel nie, maar om die grondslag van 'n nuwe toekoms in 'n nuwe staat van normaliteit te vorm.

Om die Werkherstelprogram-gids te lees, klik hier.

Registreer / Register

Maak toe / Close