In 'n tyd van nood het die staat weereens sy rug op ons gedraai, maar dit sal ons nie stuit nie! Ons gaan die geleentheid gebruik om mekaar te help en om self vir ons 'n toekoms te bou.
Die Werkherstelprogram is 'n unieke oplossing om 'n volhoubare toekoms te skep. Dit is op drie pilare toegespits, naamlik werk, welstand en opleiding. Neem eienaarskap van jou eie toekoms, want jy is waardig.
Kom wees deel van die oplossing. Skryf jou naam op en wees
vreesloos in Afrikaans!