/*php if (function_exists('dimox_breadcrumbs')) dimox_breadcrumbs(); */?>
DEEL MET JOU VRIENDE
SHARE WITH YOUR FRIENDS
Ons wil jou graag beter leer ken!
1 Mei tot 31 Julie 2019
Vul jou besonderhede in en verwys ons na drie ander mense wat ons kan skakel om
by Solidariteit aan te sluit en staan ’n kans om ’n wegbreeknaweek
vir vier by Kokoriba te wen.
Kompetisiereëls:
Jy moet 'n lid van Solidariteit wees om aan die kompetisie deel te neem.
Jy moet tussen 1 Mei en 31 Julie 2019 inskryf om vir die trekking te kwalifiseer.
Jy moet ten minste drie mense in die verwysingsafdeling invul om vir die trekking te kwalifiseer.