BEL ONS: 012 644 4300

Solidariteit span 'n wit lint om Unitas Hospitaal as 'n simbool van ons dankbaarheid vir gesondheidswerkers. Wys saam met ons jou dankbaarheid vir gesondheidswerkers wat op die voorgrond vir jou veg.

Skryf vir hulle 'n boodskap van waardering.
Ons sal dit namens jou op die lint aanbring.





OnsHelde


Registreer / Register

Maak toe / Close