Oorleef 2016 – Begroting
Die feesseisoen is om die draai en as die koop van duur geskenke vir familie en vriende bo en behalwe jou ander finansiële verantwoordelikhede jou die skrik op die lyf jaag, is dit tyd om jou benadering tot geskenke te verander. “Die grootste probleem rondom die verandering na goedkoop geskenke is om die verwagtinge van die ontvangers te bestuur,” sê ... Lees meer
The post Geskenke op ’n begroting – bestuur verwagtinge dié feesseisoen appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Om jou eerste eiendom te koop, is een van die grootste finansiële besluite wat jy ooit sal neem. In plaas daarvan om daarop aan te dring om 'n eiendom te besit, wil jy dit dalk oorweeg om 'n bietjie langer te huur voordat jy die verpligting aangaan wat met die koop van jou eie huis gepaard gaan. Baie kopers maak ... Lees meer
The post Huur of koop? Dit hang af appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Francois Smit In studente-geledere het ek gereeld gehoor: “Ek het alweer baie maand aan die einde van my geld oor.” Die rede daarvoor was gewoonlik swak beplanning. In Potchefstroom kon dit beteken dat jy moontlik in die eerste twee weke van die maand ses keer by Bourbon Street 'n draai gemaak het, en dit het veroorsaak dat jy die ... Lees meer
The post Gate in my begroting: Oorsake en oplossings appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Voordat jy 'n huis huur, moet jy weet hoeveel jy kan bekostig om elke maand te betaal ─ en dis nie so maklik soos dit lyk nie. “Finansiële deskundiges sal sê jy behoort nie meer as ‘n derde van jou bruto maandelikse inkomste aan huur te betaal nie,” sê Andrew Schaefer, besturende direkteur van die eiendombestuursmaatskappy Trafalgar. “Dit neem egter ... Lees meer
The post Hoeveel huur behoort mens te betaal? appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Met e-tol en inflasie soek ons almal na maniere om elke maand 'n bietjie ekstra te spaar. Soms beteken dit bietjie minder uiteet, goedkoper sjampoe of wag totdat die jongste lokettreffer op DVD beskikbaar word in plaas van bioskoop toe te gaan. Soms beteken dit ook dat jy jou huis nou moet opgradeer ten einde op die lang duur baie ... Lees meer
The post Hoe om te bespaar op huisinhoudversekering appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Karen van der Berg Daar is nog so baie maand oor aan die einde van my geld. As jy gereeld so voel en teen betaaldag nie meer ’n sent oor het nie, is dit tyd om dinge anders te begin doen. Met die nodige beplanning is dit moontlik om aan die einde van die maand steeds van jou salaris ... Lees meer
The post Altyd platsak voor betaaldag? Hier’s advies appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Die moontlikheid van verdere rentekoersstygings hierdie jaar en vroeg volgende jaar het baie leners laat skarrel na hul banke om vaste rentekoerse op hul huislenings en ander skuld te kry. Berry Everitt, BD van die Chas Everitt International eiendomsgroep, sê egter die regte tyd om 'n koers vas te stel, is wanneer rentekoerse in die algemeen daal of konstant bly, ... Lees meer
The post Eiendom: Moenie jou rentekoers vaspen nie appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Ingevolge die Wet op Huurbehuising: (6) “'n Huurkontrak soos beoog in subartikel (2) moet die volgende inligting bevat: (c) Die bedrag aan huurgeld vir die woning en redelike eskalasie, indien enige, moet kragtens die huurkontrak betaal word;” Die huurder en die verhuurder kan ooreenkom oor die huurtydperk (vaste termyn of maandeliks) en redelike eskalasie. Die eskalasie word nie ... Lees meer
The post Met hoeveel % mag huurgeld verhoog word? appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Ingevolge die Wet op Huurbehuising: (6) “'n Huurkontrak soos beoog in subartikel (2) moet die volgende inligting bevat: (c) Die bedrag aan huurgeld vir die woning en redelike eskalasie, indien enige, moet kragtens die huurkontrak betaal word;” Die huurder en die verhuurder kan ooreenkom oor die huurtydperk (vaste termyn of maandeliks) en redelike eskalasie. Die eskalasie word nie tot 'n ... Lees meer
The post Met hoeveel % mag huurgeld verhoog word? appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Kredietverskaffers gebruik uitloktaktiek om verbruikers te oorreed om krediet te kry. In sommige gevalle fokus die verkoopspersoon meer op sy verkopeteiken as op jou werklike finansiële omstandighede. Dit word 'n gevaarlike situasie vir sowel die verbruiker as die kredietverskaffer. Die situasie is gevaarlik vir die verbruiker omdat hy hom bevind in 'n situasie waar hy dalk nie sy finansiële verpligtings ... Lees meer
The post Roekelose krediet ─ as jou skuld die krediteur se fout is appeared first on Jou Geld | Solidariteit Wêreld.
Ronéll en Anke van Rooyen Geskenke is mos daardie lekker verrassings wat toegedraai is in vrolike papier met ‘n groot blink strik op, of die mooi groot geskenksakkie met die belofte van ‘n verskeidenheid goedjies in een sakkie. Daar is seker niemand wat nie hou van ‘n geskenkie nie, ... Lees meer
The post Geskenke as liefdestaal appeared first on Jou Gesin | Solidariteit Wêreld.
Solette Swanepoel Sondag is Valentynsdag. Maar weet jy wat die vrou in jou lewe die graagste vir Valentynsdag wil hê? Dalk het jy gedink om maar soos die meeste mans ’n bos rooi rose en sjokolade hartjies by die naaste supermark te koop. Of dalk dink jy dat niks ... Lees meer
The post Wat wil vroue die graagste vir Valentynsdag hê? appeared first on Jou Gesin | Solidariteit Wêreld.
Nico Strydom Vir talle mans beteken Valentynsdag net een ding: ʼn dunner beursie. Jy kan egter steeds jou geliefde bederf sonder dat dit ʼn plaas se geld hoef te kos. Hoewel talle glo dat Valentynsdag net ʼn slinkse foefie is om geld te maak, is dit nie ideaal ... Lees meer
The post Manne, rek jou rande só op Valentynsdag! appeared first on Jou Gesin | Solidariteit Wêreld.
Geskryf deur: Ingrid Scholtz Skuld. Elke gesin weet dat as jy meer geld uitgee as wat jy verdien, is jy vroeër of later in die moeilikheid. Dieselfde beginsel geld vir regerings en state. Daar is die saak natuurlik ingewikkelder. Regerings het binnelandse en buitelandse skuld, en state se invoer ... Lees meer
The post Skuld: joune, myne, ons s’n appeared first on Jou Gesin | Solidariteit Wêreld.
Om vir ʼn klein kind ʼn abstrakte begrip te leer, is nie ʼn eenvoudige taak nie. Dit is egter jou plig as ouer om jou kind van kleins af van konsepte soos “spaar” en “verantwoordelikheid” te leer. Die skrywer Miranda Marquit skryf in haar artikel 11 ways to teach ... Lees meer
The post Leer kind vroeg om te spaar appeared first on Jou Gesin | Solidariteit Wêreld.