Deur Michelle Marnewick ʼn Vakbond is ʼn organisasie wat ten doel het om billike arbeidspraktyke te verseker en na die regte en behoeftes van werknemers in ʼn maatskappy om te sien. Vakbonde behartig ook werkgewers en werknemers se belange in dispute en onderhandelinge. Baie mense, veral werkgewers, het ʼn negatiewe ... Lees meer
Gavin Stansfield en Zola Mcaciso Die aard en erns van wangedrag kan genoeg wees om die afleiding te maak dat ʼn skending van vertroue plaasgevind het sonder om getuienis aan te voer om die skending te bewys. In ‘n spesifieke geval is die werknemer onstlaan deur Easi Access Rental na skuldigbevinding ... Lees meer
Op 10 Mei 2016 het die arbeidsappèlhof (die “AAH”) twee gekonsolideerde sake van die arbeidshof (“AH”) aangehoor. Die feite en hofbevel wat in albei sake gevra is, was soortgelyk. In die MBS-aansoek het die werkgewer ʼn dringende aansoek voor die AH gebring om ʼn bevel ingevolge waarvan daar van die ... Lees meer
Arjun Dev Arora en Raman Frey ʼn Jong man met kanker by ons Silicon Valley-firma het gevra vir bykomende siekteverlof vir kankerbehandeling en ondersoeke. Nog ʼn werknemer, wat in Viëtnam gebore is en saam met sy ouers na die VSA gekom het, het gevra om toegelaat te word ... Lees meer
Anja van den Berg Jy het ʼn belangrike taak aan ʼn span talentvolle werknemers opgedra en hulle ʼn spertyd gegee. Nou, laat jy hulle toe om hulle werk te doen en eenvoudig net op gestipuleerde tye langs die pad met hulle in voeling te by – of maak jy ... Lees meer
Eugene Brink Konvensionele wysheid dikteer dat mense met selfvertroue en ’n verhoogde sin vir gesag bestuurders word omdat hulle mense moet lei. Helaas is dit nie altyd die geval nie. Die meeste van ons het al, of gaan nog, te doen kry met bestuurders wat onseker van hulself ... Lees meer
Gillian Lumb en Anli Bezuidenhout Dit is nie voldoende om dissiplinêr op te tree teen ’n werknemer wat ’n medewerknemer seksueel teister nie. ’n Werkgewer is verplig om proaktiewe en reaktiewe stappe te doen om teistering in die werkplek uit te skakel. Versuim om dit te doen, kan tot ... Lees meer
Hugo Pienaar en Elizabeth Sonnekus Mens sou dink dat as daar gevind word dat ’n werknemer by die werk onder die invloed van alkohol is, dit ’n doodgewone ontslagoortreding is. Onlangse beslissings toon egter dat dit nie noodwendig die geval is nie. Werkgewers tree dikwels op onder die ... Lees meer
Sipelelo Lityi en Stephanie Goncalves In G4S Cash Solutions SA (Pty) Ltd v Motor Transport Workers Union en andere (JA51/15) [2016] ZALCJHB 2016 (26 Mei 2016), het die werkgewer van sy werknemers verwag om op Sondae en openbare vakansiedae te werk. Die werknemers het geweier om op Sondae ... Lees meer
Ndumiso Zwane In ’n onlangse saak voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), nl. Bhembe/Independent Development Trust (IDT) (2015) 24 CCMA 7.17.1, ook gerapporteer by [2015] 11 BALR 1149 (CCMA), moes die kommissaris oorweeg of die ontslag van ’n werknemer omdat sy versuim het om openbaar te ... Lees meer