Nico Strydom Mediese skemas se reëls is dikwels kompleks en met meer as 83 mediese skemas in Suid-Afrika is dit belangrik om die regte skema vir jou en jou gesin te kies. Philip Ferreira, ʼn finansiële beplanner, het aan IOL gesê dat as mense meer waarde vir hul geld wil ... Lees meer
Het jy geweet dat servikale kanker die tweede grootste oorsaak van sterftes onder vroue in Suid-Afrika is naas borskanker? Nogtans kan dit ʼn voorkombare siekte wees indien dit vroegtydig opgespoor word. Kennis en tydsberekening is uiters belangrik en derhalwe het... Lees meer »
Leslie Becker-Phelps Baie mense stry in hulle innigste wese met die idee dat daar iets met hulle verkeerd is. Hulle voel ontoereikend of gebrekkig of bloot nie waardig om geliefd te wees nie. Dit is ʼn ongelooflik pynlike... Lees meer »
Karen Smith Handhaaf ʼn gesonde gewig. Dit is belangrik om te weet dat wanneer jy rugprobleme ervaar jou gewig dikwels ’n rol kan speel. Wanneer jy oorgewig is, plaas jy onnodige spanning op jou rug. Jy kan wel daarby... Lees meer »
Eugene Brink Depressie is ʼn baie algemene siekte wêreldwyd, wat miljoene mense affekteer. Alhoewel dit mans sowel as vroue teister en sommige universele eienskappe openbaar, is die oorsake, simptome en behandeling dikwels verskillend vir die onderskeie geslagte. “Terwyl die... Lees meer »
Richard Branson Ek was geskok toe ek uitvind dat ‘n derde van die Britse werkende bevolking nie al hul jaarlikse verlof neem nie. Dit beteken dat in die Verenigde Koninkryk tot 54 miljoen dae verloftyd prysgegee en eerder in... Lees meer »
Om babas, kinders, bejaardes, ander kwesbare persone of diere alleen in ʼn toe voertuig te laat, selfs vir ʼn kort tydjie, is gevaarlik, potensieel selfs dodelik, en moet te alle tye vermy word. Shalen Ramduth, algemene bestuurder van nasionale operasies... Lees meer »
Wat gebeur as jy nie na jou dokter se waarskuwings oor tipe 2 diabetes luister nie? Ons kyk na sommige van die ernstige gevolge indien hierdie lewenstylsiekte nie behandel word nie. 1. Jy kan ʼn hartaanval kry Daar is... Lees meer »
Dis nie goed vir die brein om na 40 nog voltyds te werk nie. Om na hierdie ouderdom meer as drie dae per week te werk, kan skadelik wees vir jou vermoë om te dink. Die Melbournese Institute of Applied... Lees meer »
Jy is gretig om met jou oefenroetine te begin en aan te gaan met jou dag ─ maar moenie sommer inspring nie. Om met “koue” spiere te begin oefen, kan beserings veroorsaak. Dit is belangrik om elke oefensessie met ʼn... Lees meer »
Tinus Vollgraaff Gegewe die ekstra stres waaraan getroude mans blootgestel word, sou dit nie onlogies wees om aan te neem dat hulle gesondheidsprobleme kan ontwikkel nie. Per slot van sake, hulle het afhanklikes en afhanklikes bring ‘n magdom van... Lees meer »
Elmien Ackerman Jy sien dalk gereeld die advertensies op televisie vir mediese versekering wat belowe om duisende rande uit te betaal indien jy in die hospitaal beland. Hoewel mediese versekering effens goedkoper is as om aan 'n mediese fonds te behoort, bied 'n mediese fonds verskeie ander voordele. ‘n Mediese fonds bied dekking as jy in die hospitaal beland ... Lees meer
Inge Strydom Diegene wat privaat mediese sorg kan bekostig, moet hulself staal. Mediesefonds-premies gaan aanhou om jou sak te ruk. Dit is ook nog nie duidelik of die beoogde goedkoper mediesefonds-opsie ’n werkbare alternatief bied nie. Luidens 'n onlangse verslag wat deur die Raad op Mediese Skemas (RMS) vrygestel is, is mediese fondse se ledetalle aan die taan. Een ... Lees meer