Tinus Vollgraaff Om gemanipuleer te word is nie maklik nie en ook geen pret nie. Om die waarheid te sê dit is aaklig en vernederend. Nogtans word miljoene mense in die wêreld gemanipuleer of manipuleer ander. Hoekom? Omdat sommige mense geneig is om te manipuleer en sommige ander toelaat ... Lees meer
Anja van den Berg As jy regtig verdiep is in ’n taak of projek, vloei die idees en jy voel fantasties. Dit hou egter nie vir ewig aan nie – druk jouself net ’n bietjie verby daardie produktiwiteitsgrens en jy voel sommer ongefokus, geblokkeer en geïrriteer. ’n Groter wordende ... Lees meer
Annatjie Bouwer As jou dag ʼn gejaag teen die horlosie is en jy voel jou gesondheid, lewe en werk ly daaronder, stel die literatuur voor dat dit miskien tyd is om te oorweeg om stadiger te werk. Volgens Prima.co.uk kan om jou voet so nou en dan van ... Lees meer
Travis Bradberry ‘n Tipiese werksdag is lank genoeg soos dit is en tegnologie maak dit nog langer. Wanneer jy uitendelik na ‘n vol dag by die kantoor tuiskom, lui jou selfoon steeds en mense wat onmiddellik antwoorde verlang se e-posboodskappe val deurlopend in jou inboks. Meeste mense beweer ... Lees meer
Karen van der Berg Jou luukse strandhuis of jou splinternuwe motor of selfs jou diamantverloofring. Wanneer mense aan hulle verskillende soorte bates dink, dink die meeste aan iets tasbaar, iets wat in geldwaarde duur is. Jou waardevolste bate moet sekerlik iets wees waaraan ’n mens kan vat? As ... Lees meer
Werknemers wat aktief onbetrokke by die werk is, sal waarskynlik meer as hulle aktief betrokke portuurgroep oor gesondheidsprobleme soos fisiese pyn en depressie kla. Aktief onbetrokke werknemers rapporteer ook meer “ongesonde” dae, of dae wanneer gesondheidsprobleme hulle aktiwiteite beperk. Aktief onbetrokke werknemers het op ‘n maandelikse basis 2,17 siek dae ... Lees meer
Om ondanks jou ouderdom sukses te behaal, moet jy onthou dat dit nooit te laat is om te presteer nie. Ingesteldheid is tydloos Ons ingesteldheid het die vermoë om te bepaal of ons vorentoe sal gaan of die aftog sal blaas, sal volhard of die handdoek sal ingooi, oop ... Lees meer
Anja van den Berg ’n Sittende leefstyl is ongelukkig die neweproduk van vandag se korporatiewe en tegnologiegedrewe wêreld. Sit is die hoofaktiwiteit van die dag. Ons pendel per motor na ons kantoorwerk, ons is vir ure aanmekaar lessenaargebonde voor ons rekenaars, ons sit terwyl ons huis toe ry en, ... Lees meer
Trish Goosen Eet jou gunsteling-taboekosse, word skraal en leef langer. Dié stelling klink dalk soos ‘n bemarkingsfoefie vir ‘n nuwe dieetproduk of na wensdenkery, beslis hopeloos te goed om waar te wees. Dink weer want, so waar as... Lees meer »
Dit is noodsaaklik om jou tande te versorg en daagliks ʼn praktyk van goeie mondhigiëne te handhaaf. Goeie mondhigiëne beteken tande is skoon en vry van voedselreste, dat tandvleis gesond en pienk is sonder pyn of bloeding wanneer geborsel of... Lees meer »
Ronéll van Rooyen Miskien sit jy nou hierdie artikel en lees met ‘n beker koffie en ‘n broodjie met lekker dik margarien gesmeer. Eet dit dan vinnig voor jy hierdie artikel lees, want jy kan dalk skuldig voel daarna.... Lees meer »
Ronéll van Rooyen ‘n Desembervakansie sonder tuisgebakte koekies is net buite die kwessie. Hier is ‘n paar resepte vir groot en klein, oud en jonk, om die blikke te vul met heerlike vakansiepret! HERTZOGGIES (Konfyt-klappertertjies) Bestanddele vir... Lees meer »
Nico Strydom Cholesterol is ’n vetterige stof wat natuurlik in die liggaam voorkom. Dit speel ’n belangrike rol om jou selle ordentlik aan die gang te hou. Te veel cholesterol kan egter baie sleg vir jou gesondheid wees.... Lees meer »
Karen van der Berg Aarbeie, rooiwyn en donker sjokolade. Dit mag dalk klink soos bestanddele van ’n lieflike resep vir ’n romantiese aandjie tuis. Maar dit is ook al drie kossoorte wat baie anti-oksidante bevat. ’n Mens hoor... Lees meer »
Nico Strydom Die meeste mense kry van tyd tot tyd hoofpyn maar as jy byna altyd hoofpyn het, word dit chroniese daaglikse hoofpyn genoem. Volgens navorsing deur die Hoofpynkliniek ly byna 9 miljoen Suid-Afrikaners aan hoofpyn en migraine.... Lees meer »
Ronéll van Rooyen Reg oor die wêreld is daar ‘n geluidlose revolusie van mense wat wegbeweeg van verwerkte kosse. Mense begin verantwoordelikheid neem vir hul gesondheid en maak erns met wat hul in hul monde sit. Die resultate is... Lees meer »
Karen van der Berg Daar is ʼn liefdevolle interaksie tussen mense en hulle troeteldiere. Dit is al keer op keer bewys dat dié interaksie ʼn positiewe bydrae tot die mens se menswees en lewensomstandighede kan lewer. Sielkundiges, dokters, maatskaplike... Lees meer »
Anke van Rooyen Almal geniet vakansie maar ai, dis juis daardie lekker etery wat mens se Nuwejaar bederf. Hier is ‘n paar goeie eetplan-idees om jou vakansie ‘n ware feestyd te maak. Eet soveel jy wil sonder om... Lees meer »