Deur Michelle Marnewick ʼn Vakbond is ʼn organisasie wat ten doel het om billike arbeidspraktyke te verseker en na die regte en behoeftes van werknemers in ʼn maatskappy om te sien. Vakbonde behartig ook werkgewers en werknemers se belange in dispute en onderhandelinge. Baie mense, veral werkgewers, het ʼn negatiewe ... Lees meer
Reabetswe Mampane en Michael Yeates Die konsekwentheidsbeginsel vereis dat werkgewers konsekwente sanksies op werknemers toepas wat skuldig bevind word aan dieselfde wangedrag. Item 3(6) van Skedule 8 van die Gedragskode: Ontslag (Kode) bepaal dat: “Die werkgewer sal die straf van ontslag konsekwent toepas op die wyse wat dit ... Lees meer
Bill Wilder Wat is ʼn beginsel? Ek deel die woorde van ʼn baie bekende gesag oor menslike gedrag en motiveerder van mense om hul gedrag te verander ─ Roy H Williams. Roy is die stigter van die Wizard Academy, ʼn skool vir verbeeldingryke, dapper en ambisieuse mense. ... Lees meer
Bill Murphy Ons het almal al die dinge bekyk wat die mees gerespekteerde base doen, en die onvermydelike gewoontes waarin ongelukkige werknemers verval. Dis daarom net gas om te gesels oor die wêreld se mees gerespekteerde werknemers se gewoontes. Begin deur te dink aan die kollegas saam met wie ... Lees meer
Gavin Stansfield en Zola Mcaciso Die aard en erns van wangedrag kan genoeg wees om die afleiding te maak dat ʼn skending van vertroue plaasgevind het sonder om getuienis aan te voer om die skending te bewys. In ‘n spesifieke geval is die werknemer onstlaan deur Easi Access Rental na skuldigbevinding ... Lees meer
Op 10 Mei 2016 het die arbeidsappèlhof (die “AAH”) twee gekonsolideerde sake van die arbeidshof (“AH”) aangehoor. Die feite en hofbevel wat in albei sake gevra is, was soortgelyk. In die MBS-aansoek het die werkgewer ʼn dringende aansoek voor die AH gebring om ʼn bevel ingevolge waarvan daar van die ... Lees meer
Arjun Dev Arora en Raman Frey ʼn Jong man met kanker by ons Silicon Valley-firma het gevra vir bykomende siekteverlof vir kankerbehandeling en ondersoeke. Nog ʼn werknemer, wat in Viëtnam gebore is en saam met sy ouers na die VSA gekom het, het gevra om toegelaat te word ... Lees meer
Annatjie Bouwer As jy voel dat jou inboks buite beheer geraak het en dat dit hopeloos te veel van jou tyd in beslag neem, moet jy hier lees. Die meeste van ons ontvang te veel e-pos en spandeer te veel tyd om dit te antwoord. Selfs al is dit ... Lees meer
Martin Zwilling Elke entrepreneur en die meeste professionele persone wens daar was meer ure in ʼn dag om hulle werk gedoen te kry. Deesdae, met al die nuwe tegnologie, insluitend slimfone en sosiale media, is baie oortuig dat multi-taakverrigting die antwoord is. Daar is egter al hoe meer ... Lees meer
Solette Swanepoel Die feit dat kleur mense se buie en produktiwiteit beïnvloed, is nie nuus nie. Tog is 68% van kantore wit geverf. As jy wil hê jou werknemers moet so innoverend, kreatief en produktief as moontlik wees, is dit dalk ’n goeie idee om na kleurteorie te ... Lees meer