BEL ONS: 012 644 4300

23 Wense vir jou, my skat

My Liewe Nina Sjoe! Ek wonder soms wat ek en Pappa gedoen het dat Liewe Jesus ons so bederf het met jou. Ons het beslis die “jackpot” geslaan toe ons jou gekry het. Terwyl ek vir jou kyk wanneer jy saam met Lollos sing wens ek vir jou die volgende  … Lees meer


'n Brief aan my dogter – Die lewe en vrouwees

Deur Wilmarie Brits Ek onthou die dae toe ek jonk was, was briewe goud werd. Dit was lekker om skoenbokse vol te maak met briefies wat jy oor en oor kon lees wanneer jy iemand mis, inspirasie nodig het of sommer net as jy herinneringe wou herleef. Vandag laat die  … Lees meer


Onseker oor ouerskap, maar ééndag, my kind…

Deur Stephanie Buys Deesdae maak sosiale media my mal. Kyk net, nóg ʼn baba. Asof ek daagliks in ander mense se aartappel-gevreetjies wil vaskyk omdat hulle nou weer kwansuis iets kosteliks aangevang het. Nee, jou kind se haasbek staan my nie aan nie en nee, ek dink nie die feit  … Lees meer


My pragtige 4 dogtertjies: ‘Julle bly my prioriteit’

Deur Martie Maree Vandag sit ek in my kantoor as ʼn Mamma in die werkplek. Ek bid, ek dink en ek wonder… Hierdie briefie is aan my vier dogters Jana, Carla, Riandi en Marli by wie my gedagtes vandag dwaal. Ma-wees in die werkplek, is ʼn ingeweefde deel van my  … Lees meer


Borsmelk so uniek soos 'n vingerafdruk

Karen van der Berg Elke mens het sy of haar eie unieke vingerafdrukke wat heeltemal anders lyk as enigiemand anders op aarde s’n. Nuwe navorsing wat oor die waarde van borsmelk gedoen is, dui daarop dat borsmelk ook hierdie eienskap besit. Alle vroue wat borsvoed se borsmelk verskil van mekaar,  … Lees meer


Babas: Dagsorg in die werkplek?

Karen van der Berg Die meeste werkende ma’s se lot in die lewe is die skuldgevoel waarmee hulle moet saamleef wanneer hulle teruggaan kantoor toe ná hul babas se geboorte. Daar is ook nog die mylpale wat hulle misloop, die kommer oor hulle babas se welstand en die hartseer omdat  … Lees meer


Is oorslapies by maatjies nog veilig?

Marli Naidoo   Volgens dr. James Dobson, sielkundige en stigter van Focus on the Family, is die dae van oorslaap vir kinders verby. Kindermishandeling kom so gereeld en maklik voor dat jy net nie die kans kan waag nie. Jy kan nie een enkele fout bekostig nie want julle sal  … Lees meer


Maak só jou eie baba-produkte

Ronéll van Rooyen   Dis lekker om met ʼn ooievaarstee vir die nuwe baba al die lekkerruik toiletware te koop, maar het jy al daaraan gedink dat dit onnodige chemiese stowwe op sy/haar sensitiewe en goed gebalanseerde velletjie is, want net die natuurlike olies verwyder? Wel, hier is ʼn paar  … Lees meer


Wil jy suksesvolle kinders grootmaak?

Bill Murphy Jr.   “Ons is wat ons herhaaldelik doen,” sê Aristoteles. “Uitnemendheid is nie ʼn daad nie, maar ʼn gewoonte.” Dit geld vir ons en ons kinders. Ryk ouers gee hulle kinders ʼn reusevoordeel bloot deur hulle in ʼn bevoorregte buurt groot te maak. Nie almal hou van dié  … Lees meer


Registreer / Register

Maak toe / Close