BEL ONS: 012 644 4300

Dié nominasie gee erkenning aan ʼn uitmuntende onderwyser vir sy of haar harde werk, toewyding en die onmisbare rol wat dié onderwyser in jou kind se opvoeding speel.

Aangesien jou kind onder 18 is, benodig ons egter jou toestemming dat jou kind wel aan die kompetisie mag deelneem.

Voltooi die onderstaande vorm voor of op 19 Augustus 2022 om jou nominasie te aanvaar. Geen laat registrasies sal aanvaar word nie.
Onderwyser van die jaar toesteming 2022
E-posadres van U kind, dan druk enter.

Jou kind se besonderhede

Hiermee gee u toestemming vir jou kind om 'n nominasie in te dien.

Die onderwyser/onderwyseres se besonderhede

Registreer / Register

Maak toe / Close