BEL ONS: 012 644 4300
staatsdiens-header

Gee aan Solidariteit ‘n mandaat om jou pensioenfondsbelange by die GEPF te beskerm. Vul die vorm hieronder in:


Solidariteit pak pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF)

Solidariteit het geslaag in sy pogings om die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) se toepassing van die “skoon breuk”-beginsel te laat wysig en gaan nou aan die hersieningsproses deelneem. Die vakbond beplan boonop ook ‘n regsstrategie teen onlangse wysigings aan die fonds wat ‘n wesenlike vermindering in lede se pensioenvoordeel tot gevolg het.

Werk jy tans by ‘n staatsinstelling?
Is jy lid van die GEPF?
Jy word geraak!

Formule-geskil

Agtergrond

Die GEPF het in April 2015 sonder die nodige konsultasieproses die formule waarvolgens amptenare se aktuariële belang by bedanking bereken word, onregmatig gewysig. Dit het ’n wesenlike vermindering in die pensioenvoordeel van ’n lid wat op vroeë pensioen wil gaan tot gevolg.

Lees meer

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close