BEL ONS: 012 644 4300




Beste kollegas,
Dankie vir almal se bydraes, harde werk en deursettingsvermoë die laaste paar weke met die groot doelwit wat ons gestel het. Ons besef dat dit soms onmoontlik gevoel het en ook ʼn groot uitdaging was.
Om uit te vind of ons wel ons doelwit bereik het of nie, moet julle almal Maandagoggend om 08:00 die personeelvergadering bywoon in die Kremetart. Die takkantore kan ook regstreeks inskakel hier.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close