• Teken in
  • Ander Artikels

    Sibanye-Stillwater kom tot Lonmin se redding
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy baie positief is oor die verkryging van Lonmin deur Sibanye-Stillwater. Sibanye het op Donderdag 14 Desember in ʼn verklaring bekend gemaak dat hy Lonmin met ʼn transaksiewaarde van R5 miljard bekom het. Dit volg nadat Lonmin, een van die wêreld se grootste  ... Lees meer
    Solidariteit lê kriminele klag teen Denel-hoës
    Die vakbond Solidariteit het vandag namens sy lede wat by die staatsbeheerde entiteit Denel werksaam is ʼn kriminele klag teen sowel die hoof- uitvoerende beampte, Zwelakhe Ntsepe, as die hoof- finansiële beampte, Odwa Mhlwana, gelê. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat werknemers se geld deur die  ... Lees meer
    Staatsbeheerde Denel in penarie, werkers boet – Solidariteit
    Die vakbond Solidariteit het vandag, nadat hy met die bestuur van die staatsbeheerde entiteit Denel vergader het, sy skok en kommer uitgespreek rakende die moontlike nie-betaling van Desember-salarisse aan werkers by die maatskappy. Die vakbond het gewaarsku dat die nie-betaling van salarisse tot groot onstabiliteit en arbeidsonrus kan lei wat  ... Lees meer
    1 2 3 733
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close