BEL ONS: 012 644 4300

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ʼn beleid aanvaar om inentings vir studente en personeel verpligtend te maak om aan alle normale aktiwiteite by die universiteit te mag deelneem. Solidariteit en Solidariteit Jeug is besig met ʼn referendum onder ons lede en ander belanghebbendes by die universiteit om hulle menings hieroor te bekom.

Om die NWU se beleid te besigtig, klik hier.

Lug jou mening oor hierdie kwessie en vul die onderstaande vrae in:

Pukke
Hoe is jy by die NWU betrokke?

Registreer / Register

Maak toe / Close