BEL ONS: 012 644 4300
adv_header

DIE EERSTE VAN SY SOORT

ʼn Unieke, Afrikaanse regstoepassing vir werkende mense in Suid-Afrika! Dié toepassing, wat deur die vakbond Solidariteit ontwikkel is, bied jou die gerief van arbeidsregsadvies in die palm van jou hand. Die toepassing is gratis en kan deur enigiemand op sy of haar slimfoon afgelaai word.

EIENSKAPPE

  • Vinnige diens, gebruikersvriendelik
  • Arbeidsreg: alles wat jy moet weet
  • Regsvrae wat reeds beantwoord is
  • Wette in Afrikaans
  • Vind die KVBA-kantoor naaste aan jou
  • Die nagaan van jou dienskontrak
  • Alles wat jy van regstellende aksie moet weet
  • Die opstel van jou testament
  • Gesels met ʼn regskenner
  • Meld jou regsaak aan
  • Direkte geselsdiens, weekliks van 08:00 – 16:00
  • Alle inhoud beskikbaar in Afrikaans!
  • Kontraktemplate
  • Artikels oor siviele en kriminele reg

LAAI DIE APP HIER AF

itunes-app-store-logo Android-app-on-Google-play-logo-vector-2

Registreer / Register

Maak toe / Close