• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit en AfriForum soek klarigheid oor sportkwotas
    Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op Woensdag 1 Maart ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) in die hooggeregshof argumenteer dat die ministerie van sport inligting rakende transformasieteikens moet blootlê. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke,  ... Lees meer
    Solidariteit gaan nou intens fokus op staalbedryf
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy in die komende jaar intensief gaan fokus op die uitbou en volhoubaarheid van die plaaslike staalbedryf in Suid-Afrika. Dit is ook om hierdie rede dat die vakbond vandag bekendgemaak het dat hy binnekort ’n veldtog, naamlik Steun Ons Staal (SOS), gaan loods.  ... Lees meer
    Begrotingsrede: Jan Alleman dok op vir tanende ANC-steun – Solidariteit
      Die vakbond Solidariteit het vandag, ná afloop van die Februarie-begrotingsrede, skerp kritiek op die ANC-regering se politieke beloftes gehad – beloftes wat nou in die nasionale begroting in ʼn groter mate deur die belastingbetaler gefinansier gaan word. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI),  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close