BEL ONS: 012 644 4300

Renate Barnard

renatebarnard Renate Barnard is ʼn voormalige luitenant-kolonel in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Die konstitusionele hof het in 2014, ná ʼn stryd van nege jaar, teen haar beslis in een van Suid-Afrika se bekendste regstellendeaksiesake. Barnard het kort na dié hofuitspraak ʼn pos by die vakbond Solidariteit aanvaar waar sy nou voltyds die stryd teen rassekwotas voortsit by Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close