Ander Artikels

Solidariteit versoek dat Lynne Brown Denel-hoës skors
In die aanloop tot die Denel Groep se raadsvergadering op 22 Februarie, waar die groep se bestuur sy beoogde herstruktureringsplan aan die raad gaan voorlê, het die vakbond Solidariteit gedurende die pas afgelope naweek in ʼn dringende skrywe aan die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, versoek dat sy die  ... Lees meer
Zuma sal onthou word as 'n natuurramp
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat Jacob Zuma se nalatenskap as president van Suid-Afrika ʼn natuurramp is en dat Zuma feitlik onherroeplike skade aan Suid-Afrika aangerig het. “In die oë van die internasionale wêreld het Suid-Afrika van die wêreld se witbroodjie tot muishondland weens Jacob Zuma se buitelandse beleid  ... Lees meer
Verwoestende mynbouhandves moet tersyde gestel word
Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ʼn konferensie hul hofstukke vir die tersydestelling en afskaffing van die nuutste Mynbouhandves bekendgestel. Solidariteit tree toe as vriend van die hof ter ondersteuning van die Kamer van Mynwese se hofgeding teen die handves. Volgens Anton van der Bijl, die hoof van Solidariteit se  ... Lees meer
1 2 3 737

Registreer / Register

Maak toe / Close